Hayden Christensen

Hayden Christensen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 April 1981 (1981-04-19)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hayden Christensen (gebore 19 April 1981) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Life as a House (2001), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005), en Jumper (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy